die aap is uit die mou
Afrikaans • South Africa
the monkey is out of the sleeve • Used when a long kept secret becomes known/comes out.
"Die paartjie kuier al 'n lang tyd bymekaar, maar niemand het dit geweet tot nou nie. Die aap is uit die mou!"